Please check for your closest center on the Venues page. To book a session attendance or view available seminars, select your requirements below and click "Next". Please scroll down, check our FAQ or contact us for more information on the seminars.

Vind gerus u naaste sentrum op die Venues bladsy - neem asseblief kennis dat alle sentrums nie dienste in Afrikaans aanbied nie. Om in te skryf of om te kyk watter seminare beskikbaar is, kies u voorkeure hieronder en kliek "Volgende". Kyk verder af op hierdie bladsy of kontak ons gerus vir meer inligting.

IF YOU HAVE A SEMINAR PROMO CODE, PLEASE ENTER IT BELOW. YOUR AMOUNT DUE WILL BE DEDUCTED WITH THE PROMO DISCOUNT UPON CHECKOUT.


Science Clinic's exam prep seminars are intensive full-day revision sessions that are presented by experienced Science teachers. Core theory concepts are revised. Learners work through exam questions under our tutelage, which enables our team to pinpoint and remedy individual academic issues. The exam prep seminars are complimented by our CCC's, which offer an opportunity for learners to learn examinable topics from scratch.

Science Clinic se seminare word deur deskundige wetenskap onderwysers aangebied. Die Smart Prep boekies wat ons in die seminare gebruik is doel-geskryf met 'n bondige samevatting van die kernteorie, en skep 'n fondasie vir doeltreffende hersiening. Gedurende 'n seminaar, word die kernteorie met die klas behandel. Ons werk daarna deur eksamenvrae, wat die onderwysspan 'n kans gee om kursusgangers se individuele akedemiese behoefdes te identifiseer en aan te spreek.

R475/day - Individual bookings.
R350/day - Group bookings of 10 or more learners. Please contact us directly for group enrollments.

R475/dag - Individuele besprekings.
R350/dag - Groep besprekings van 10 of meer leerders. Kontak ons asseblief direk om groep besprekings te reel.

08h15 - Introductions.
08h30 - Sessions start.
17h30 - Sessions are concluded.

08h15 - Inleiding.
08h30 - Sessies begin.
17h30 - Sessies word afgesluit.

Seminars in Pretoria and Cape Town are offered in both English and Afrikaans. Learners receive Smart Prep books in their chosen language of instruction.

Seminare in Pretoria en Kaapstad word in beide Engels en Afrikaans aangebied. Leerders ontvang Smart Prep boekies in hulle gekose taal van onderrig.

We highly recommend the well-structured online course from YouCanDoMaths and the excellent textbooks from System Maths.

Ons beveel die YouCanDoMaths se aanlyn kursusse aan, asook die puik handboeke wat deur System Maths uitgegee word.

YouCanDoMaths System Maths